Skep & Wysig Testamente Aanlyn
Persoonlike Testamente - Skep jou eie testament aanlyn in minder as 20 minute. Sodra jy die testament vraelys voltooi het, skep die stelsel onmiddellik jou testament.
TBS - Indien jy 'n adviseur of beplanner is - gebruik ons aanlyn Testament Bestuur Stelsel om testamente vir jou kliënte te skep, te verander en in die algemeen om te bestuur.
Testament Bestuur Stelsel
Kyk na die demo hier:
- Skep testamente vir jou kliënte aanlyn
- Testamente se voorbald bevat jou besondehede
- Opdateer alles aanlyn
- Hou rekord van getekende testamenete