Testament Bestuur Stelsel

Bestuur jou kliënte se testamente aanlyn - skep, wysig, stoor en bestuur. 

Weet watter kliënte se testamente is geteken en in veilige bewaring.

Details & Pryslys

Persoonlike Testamente

Skep vir jouself 'n testament in onder 20 minute deur 'n eenvoudige vraelys te voltooi.

Kies self jou eksekuteur en kies aan wie jy wat wil bemaak.

Details & Pryslys