Testament Bestuur Stelsel

Maandelikse subskripsie model

Stoor & Bestuur Testamente

Hou rekord wie se testamente is klaar, geteken en in gegee vir veilige bewaring.

Wysig

Kies jou firma se testament voorblad. Kies jou kliente se eksekuteur.

Kostes

Stuur 'n epos na admin@willitbe.co.za vir die pryslys.

Persoonlike Testamente

Lidmaatskap model

Eksekuteur

Besluit wie in jou familie is 'n gesamentlike eksekuteur met Will It Be.

Wysig

Besluit wie kry wat van jou boedel of vra vir advies.

Kostes

Begin jou 12-maande lidmaatksap vir R475 en hernu dit jaarliks vir R99 om jou testament onbeperk te ka wysig.